Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tom Everett Scott | |
Geboortenaam | Thomas Everett Scott |
---|---|
Geboorte | 7 September 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Everett Scott (gebore 7 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente That Thing You Do! (1996), Boiler Room (2000), Because I Said So (2007), en Race to Witch Mountain (2009).